|
Kroonstad Akademie is daarop gerig om aan alle seuns en dogters wat ‘n Christelike opvoeding in Afrikaans en Engels wil ontvang, skoolopleiding van uitstaande gehalte te bied volgens die Cambridge-leerplan. 'n Koshuis is beskikbaar vir leerlinge. Al drie fases van die hoërskool word ook op afstandsonderrig-basis aangebied. Kroonstad Akademie provides a Christian education in Afrikaans and English to every boy and girl interested in tuition par excellence, following the Cambridge syllabus. Also available is a high quality residence. By means of distance education pupils outside the academy are catered for. |
|